| Werner & Ute - 20 February 2010 |
 |

|

|
 |
 |
 |
 |
 |
"Ek is seker ons Gaste sal ‘Beloftebos’ nie gou vergeet nie, almal was so verbaas hoe mooi dit is en julle service was perfect! Vir my was dit veral mooi om te sien hoe die Bos amper net al hoe mooier raak soos dit donkerder word, met al die fairy-lights en vure…" - Werner & Ute
|